Dit was in 1999 toe ek my eeste hokkie stok opgetel het. Toe
het ek geweet hokkie was vir my. Ek het in onder ses begin hokkie speel, en dit
is nou my dertiende jaar om hokkie te speel. Hokkie is ‘n groot passie van
myne. Hokkie het my baie gehulp om as ‘n person te groei. Ek het so baie geleer
en leer nogsteeds elke tyd ek op die veld is. Een groot lewensles wat ek geleer
het, is om in ‘n spansport te neem en o moor die weg te kom met ander. Die ander
les is om as ‘n span te speel. Hierde verander elke jaar want soms hou mense op
en nuwe mense begin. Hokkie het my ook gehulp om baie vriende te maak; en ek
maak nogsteeds nuwe vriende elke jaar. Meeste van my tyd spandeer ek op ‘n
hokkie veld. My Saterdae is net vol hokkie. Soggens rug ek af en in die middag
of aand speel ek klub wedstryde. Op ‘n Saterdag is ek ook ‘n skeidsregter vir
skool hokkie wedstryde. Ek het heirde tema gekies want hokkie speel ‘n groot
rol in my lewe. Ek wil vir almal vertel van hokkie, en hoe hokkie deel van my
lewe is.