Sunday 25 August 2013

My hokkie storie

Dit was in 1999 toe ek my eeste hokkie stok opgetel het. Toe het ek geweet hokkie was vir my. Ek het in onder ses begin hokkie speel, en dit is nou my dertiende jaar om hokkie te speel. Hokkie is ‘n groot passie van myne. Hokkie het my baie gehulp om as ‘n person te groei. Ek het so baie geleer en leer nogsteeds elke tyd ek op die veld is. Een groot lewensles wat ek geleer het, is om in ‘n spansport te neem en o moor die weg te kom met ander. Die ander les is om as ‘n span te speel. Hierde verander elke jaar want soms hou mense op en nuwe mense begin. Hokkie het my ook gehulp om baie vriende te maak; en ek maak nogsteeds nuwe vriende elke jaar. Meeste van my tyd spandeer ek op ‘n hokkie veld. My Saterdae is net vol hokkie. Soggens rug ek af en in die middag of aand speel ek klub wedstryde. Op ‘n Saterdag is ek ook ‘n skeidsregter vir skool hokkie wedstryde. Ek het heirde tema gekies want hokkie speel ‘n groot rol in my lewe. Ek wil vir almal vertel van hokkie, en hoe hokkie deel van my lewe is.

3 comments:

  1. Shoo! Maar om vir diertien jaar met iets te bly sê net hoeveel jy lief vir dit is. Ek hoop dat jy met dit bly, sefs kom die studeer werk uit jou ore uit!

    ReplyDelete
  2. Enkele opmerkings:

    1. hokkiestok - een woord
    2. het in onder ses - het in die onder 6-span begin
    3. passie van myne - passie van my
    4. gehulp - gehelp
    5. om in ‘n spansport te neem en o moor - om aan 'n spansport deel te neem en om oor
    6. nog steeds - twee woorde
    7. Meeste van my - Die meeste van my
    8. hokkieveld - een woord
    9. rug ek af - rig ek af
    10. klubwedstryde - een woord

    ReplyDelete
  3. dit is baie mooi dat jy so 'n passie oor iets in jou lewe

    ReplyDelete