Ek het nie
baie van hierdie “blogging” gehou nie. Dit was vir my baie moeilik, want ek het
geweet wat ek in Engels wou sê maar om die ragette worde te kry in Afrikaans was
baie moeilik. Ek het baie sleg gevoel want elke keur na ek my rofwerk gedoen
het, moes ek my ma of pa vra om na my werk te kyk vir al my spel foute en
spaakleer foute.
Ek
het elke keur senuweeagtig gevol toe ek op my “blog” bladsy gegaan het want ek
het nie geweet wat almal van my “blog” sal dink nie. Ek was ook baie
senuweeagtig om te sien wat my foute was, en te weet dat almal my foute kon
sien. Nog so veel meer, toe mevrou op my “blog” gekommentaar het.
Maar, op die
positiew kant, het ek dit baie genie tom meer van my vriendinne te leer ken,
toe ek op hulle “blogs” ingaan. Ek het dit geniet want nou weet ek soveel meer
van hulle passies.
Ek kan nou
sien dat van die begin toe nou toe het my sin bouwerk verbeter.
Ek kon ook sien hoe jou skryfwerk verbeter ;-) Baie dankie dat jy deurgedruk het en elke inskrywing op tyd ingelewer het, selfs al het jy nie so baie daarvan gehou nie. Nou kan jy ontspan!
ReplyDelete