Sunday 22 September 2013

Vyf reëls van hokkie


In my opinie is hierdie, die vyf  belangrikste reëls van hokkie.
 
Reël een:
Die bal mag glad nie ‘n speler se voet raak nie.
As die bal ‘n speler se voet  op die veld raak, kry die opposisie die bal, dit noem ons ‘n strafhou. As die bal ‘n verdediger se voet raak in die doelarea kry die opposisie ‘n strafhook.
 
Die bal raak aan sy voet
'n Strafhook.
 
 

 
 
 


Reël twee:
‘n Speler mag nie die opposisie se hokkiestok raakslaaan nie. As dit gebeur kry die opposisie die bal, strafhou.
 
Hulle raak aan mekaar se stoke.

Reël drie:
‘n Speler mag net die glad kant van jou hokkiestok gebruik om die bal te beweeg. ‘n Speler mag nie die rondde kant van die hokkistok gebruik nie.
 
Die twee kante van 'n stok.

Reël vier:
‘n Speler mag nie die bal hoër lig as die opposisie se knie nie, of die bal teen die opposisie oplig nie.
 

Reël vyf:
‘n Speler kry net ‘n doel as die bal binne die doelarea geraak is en in die doelbox gaan.
As ‘n speler die bal buitkant die doelarea slaan en niemand aan die bal raak nie maar die bal gaan in die doelbox is dit nie ‘n doel nie. Dit is ‘n strafhou vir die verdiginde span.
As bal geslaan word buitekant die doelarea en enige speler aan bal raak binnekant die doelarea en die die bal gaan in die doelbox is dit ‘n doel.
 
 
Daar is baie ander relës van hokkie, maar hiedie vyf reëls het die grootste impak op die wedstryd.

5 comments:

  1. Genugtig! Hierdie reëls is ernstig! Met al die strafskoppe, daar is seker nooit 'n 0 in 'n finale telling?

    ReplyDelete
  2. Ja dit is 'n ernstige sport. Onthou dit is strafhoue:) Dit hang net af hoe goet die verdediging en doelwagter is.

    ReplyDelete
  3. Jy laat dit klink so maklik om hokkie te speel. Ek dink nie ek sal bestuur met my verskriklike hand en oog koördinasie. :)

    ReplyDelete
  4. Enkele opmerkings:

    1. strafhook. - strafhoekie
    2. rondde - ronde
    3. doelbox - doelhok
    4. verdiginde - verdedigende
    5. As bal geslaan word buitekant die doelarea - As die bal buit die doelsirkel geslaan word
    6. relës ?

    ReplyDelete
  5. Hoe lank is wedstryd vir 013/ dogters?

    ReplyDelete